ENG | AFR

Jy behoort nie elke maand aan voorafbetaalde elektrisiteit te dink nie.

Vir die meeste huishoudings gaan elektrisiteit nie oor geld of oor verbruik nie – dit gaan oor die lewe wat besig raak.

Lees MeerStel Joune Op

Jy behoort nie elke maand aan voorafbetaalde elektrisiteit te dink nie.

Vir die meeste huishoudings gaan elektrisiteit nie oor geld of oor verbruik nie – dit gaan oor die lewe wat besig raak.

Lees MeerStel Joune Op

Het jy nou dadelik elektrisiteit nodig? Koop Nou
Is jy 'n Steve Tshwete inwoner? Gaan Hier

Krag koop kan maklik wees om te vergeet

Tussen werk, familie en alles wat aangaan, is krag koop maklik om te vergeet... totdat die ligte afgaan.

By Prepaid24, verstaan ons hoe frustrerend dit is om sonder elektrisiteit te sit op die slegste moontlike tyd.

Vir meer as 16 jaar, help ons duisende Suid-Afrikaanse huishoudings om aan die gang te bly met geskeduleerde elektrisiteits¬aankope. Jy stel dit een keer op, en jou elektrisiteit word elke maand outomaties gekoop.

Geen herinneringe.

Geen gejaag nie.

Geen laatnag bekommernisse nie.

Een ding minder om oor te dink – permanent.

Lees MeerStel Joune Op

Voorafbetaalde aankope vertraag besighede. Hier is die oplossing.

Bestuurders en operasionele spanne behoort nie hul tyd te mors deur voorafbetaalde elektrisiteit, lugtyd, data en geskenkbewyse oor verskeie areas of spanne te bestuur nie.

“Handstelsels” skep administratiewe nagmerries, kostelekkasies en voortdurende brandbestryding – wat aandag wegtrek van die groei van die besigheid af.

Prepaid24 bied een eenvoudige platform vir geskeduleerde en ad hoc voorafbetaalde aankope, met vinnige registrasie, vaartbelynde betalings en volle sigbaarheid regoor jou organisasie.

Sodat leierskapspanne kan ophou om transaksies te bestuur – en kan begin om die besigheid met duidelikheid en vertroue te lei.

Lees MeerRegistreer

Koop voorafbetaalde produkte op die manier waarop jy reeds kommunikeer – WhatsApp.

Om voorafbetaalde produkte te koop beteken dikwels dat jy by verskeie toeps of webwerwe moet aanmeld wanneer dit ongerieflik is. En wanneer jy dringend elektrisiteit of lugtyd nodig het, maak daardie wrywing dinge net nog moeiliker.

Met Prepaid24 se WhatsApp aankoopkanaal kan jy elektrisiteit, lugtyd, geskenkbewyse en meer koop deur ’n eenvoudige WhatsApp gesprek.

Dit is bekend, vinnig en toeganklik – waar jy ook al is.

Ons het dit só gebou omdat ons weet jy is besig en omdat ons glo dat voorafbetaalde aankope natuurlik by ’n besige en veeleisende dag moet inpas.

Lees MeerRegistreer

Sluit aan by duisende gelukkige Suid-Afrikaners!

Z
Zee
HelloPeter

Uitstekende diens Prepaid24! Hulp is altyd beskikbaar en die konsultante is ten volle bevoeg. Hulle is vriendelik en maklik om mee te werk.

Ek kom van 6 jaar se kliëntediens-ervaring en hierdie is by vêr die beste diens wat ek nog gesien het!

J
Jean
Google Business

Prepaid24 is eenvoudig die beste! Transaksies is maklik, vinnig en veilig. As 'n probleem opduik, word dit uitgesorteer terwyl jy aanlyn is en hulle diens is vriendelik en professioneel.

Prepaid24, julle diens word baie waardeer. Hou so vol!

T
Tash
Survey Monkey

Ek gebruik Prepaid24 al vir baie jare en sal NOOIT iemand anders gebruik nie. Hulle is absoluut die BESTE – die gerieflikste manier om krag te koop!

Vinnige antwoorde, onmiddellike herlaaibewyse en vriendelike diens. Ek sal ALTYD Prepaid24 aanbeveel.

Lees Meer TerugvoerRegistreer